# ActionSA sê die regering se versuim het gelei tot ‘n eskalering van die verrotting in die SAPD en die integriteit van wetstoepassingsleierskap ondergrawe. President Cyril Ramaphosa het ‘n regterlike kommissie van ondersoek ingestel om die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê die minister van Polisie Senzo Mchunu se spesiale verlof kom effektief op ‘n betaalde vakansie neer:
ActionSA bekommerd oor Ramaphosa se vertraagde optrede om krisis in die SAPD aan te spreek [KLANK]
ENG MatthewonDelayed