# ActionSA in Gauteng het ernstige kommer uitgespreek oor stemboodskappe waarby die Emfuleni-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir Openbare Werke, Tumi Mochawe, betrek word. In die opnames belowe hy volgens berigte werk in die pasgestigte spesiale Water en Sanitasie-werksgroep aan sy politieke bondgenote in aanloop tot die ANC se Sedibeng-streekskonferensie. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die groep is gestig om inwoners te red van jare lange water- en sanitasie-ineenstorting in Emfuleni, maar dis deur ANC-kaders gekaap:
ActionSA bekommerd oor Emfuleni-komiteelid se beloftes van werk aan politieke bondgenote [KLANK]
ENG ZwelithinionJobsPromises