# Action Society sê hulle is woedend dat die gewese Kaapstadse polisieman, Marius van der Westhuizen, weer mag aansoek doen vir parool. Hy is in 2006 skuldig bevind aan die moorde op sy drie kinders. Parool is in Junie verlede jaar aan Van der Westhuizen toegestaan, maar na formele hersiening teruggetrek deur die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald. Kaylynn Palm van Action Society sê die nuwe aansoek is onregverdig teenoor die kinders se ma, Charlotte van der Westhuizen, sowel as die publiek:
Action Society woedend oor polisieman wat sy drie kinders doodskiet se nuwe paroolaansoek [KLANK]
ENG PalmOnNewParole