# Action Society het oorlog verklaar teen misdaad met ‘n kragtige nuwe voorstel om wetstoepassing te hersien. Die organisasie het die Wetsontwerp op Polisie vir die Mense ingedien, ‘n grondwetlike wysiging wat munisipaliteite volle wetstoepassingsmagte sal gee. Die organisasie versoek die publiek om hierdie plan te ondersteun soos dit na die Parlement gestuur word vir verdere gesprekke. Juanita du Preez van Action Society sê die nasionale stelsel is ‘n mislukking en plaaslike gemeenskappe benodig beheer oor misdaadvoorkoming en -afdwinging:
Action Society verklaar oorlog teen misdaad met kragtige Polisie-hervormings-wetsontwerp [KLANK]
ENG JuanitaOnPolicingBill