# Action Society sê daar is verlede jaar meer as 26-duisend moorde in Suid-Afrika gepleeg, wat meer is as die dodetal in in die Gaza-konflik. Die organisasie het die ‘Dekade van Verval’-veldtog bekendgestel om die stygende misdaad en die regering se mislukking om burgers te beskerm, te beklemtoon. Juanita du Preez van Action Society doen ‘n beroep op dringende polisiehervorming, waaronder ‘n toegewyde taakmag om geslagsgeweldsake te hanteer en ondersoeke vinniger af te handel:
Action Society sê Suid-Afrika se moordsyfer is hoër as die sterftes in GAZA [KLANK]
ENG JuanitaOnDeaths