# Action Society sê president Cyril Ramaphosa se aankondiging oor ‘n regterlike kommissie van ondersoek na bewerings van diepgewortelde misdadige sameswering in die polisie is nie ‘n bepalende ingryping nie. Dit volg op die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se plofbare uitlatings oor korrupsie en misdadige bedrywighede. Kaylynn Palm van ActionSA sê hulle is diep bekommerd dat die stigting van nog ‘n kommissie bloot tyd sal koop vir die politieke elite terwyl die regstelsel aanhoudend om gewone burgers ineenstort:
Action Society sê Ramaphosa se kommissie is vertragingstaktiek terwyl Suid-Afrikaners steeds ly [KLANK]
ENG KaylynnonCommission