Skip to content

Action Society sê misdaadsyfers bevestig ‘n diepgaande krisis in Suid-Afrika se polisiëringstelsel [KLANK]

# Action Society sê die jongste misdaadstatistieke bevestig ‘n diep krisis in die polisiëringstelsel, met meer as vyf-duisend moorde wat tussen Januarie en Maart gerapporteer is. Die organisasie voer aan geweldsmisdaad bly steeds uiters hoog, terwyl gemeenskappe steeds stygende vlakke van verkragting, aanranding en ander ernstige oortredings ondervind. Juanita du Preez van Action Society spreek ook kommer uit oor gapings in polisiëringskapasiteit, insluitend ‘n tekort aan hulpbronne en ‘n gerapporteerde gebrek aan verkragtingtoetsstelle by sommige stasies:

ENG JuanitaOnLatestCrimeStats