Skip to content

Action Society sê Internasionale Dag teen Geweld is sinneloos, verkragting en geslagsgeweldsyfers bly hoog [KLANK]

# Action Society sê die Internasionale Dag teen Geweld vandag is betekenloos te midde van verkragting en geslagsgeweldsyfers wat hoog bly. Die organisasie waarsku ‘n vrou word elke 12 minute verkrag en die regstelsel sukkel met agterstande en ondoeltreffendheid. Die woordvoerder, Juanita du Preez, sê sonder beslissende optrede kan die land nie ‘n dag wat aan vrede en geweldloosheid gewy word, sinvol eer nie:

ENG JuanitaOnHighRates