Skip to content

Action Society sê burokrasie en politiek ondermyn openbare veiligheid [KLANK]

# Action Society sê burokrasie en politieke meningsverskille ondermyn pogings om Suid-Afrikaners veilig te hou namate misdaad toeneem. Die organisasie doen ‘n beroep op die minister van Polisie, Senzo Mchunu, om onmiddellik volle polisiëringsmagte aan bevoegde munisipaliteite toe te ken. Action Society is van mening beperkte magte en rompslomp verhinder die plaaslike polisie se vermoë om misdaad doeltreffend te beveg. Die woordvoerder, Juanita du Preez, eis dringende hervormings wat munisipale polisie volle gesag gee om oortreders te ondersoek en te arresteer:

ENG JuanitaOnPolicingPowers