Skip to content

Action Society sê algemene polisie-model kan nie plaaslike misdaad aanpak nie [KLANK]

# Action Society sê openbare vertroue in die polisie stort in duie omdat geweldsmisdaad buite beheer bly. Die organisasie het na aanleiding van die jongste misdaadstatistieke gesê die polisie het gemeenskappe in die steek gelaat, met meer as ses-duisend moorde en byna elf-duisend verkragtings wat binne slegs drie maande aangeteken is. Juanita du Preez van Action Society sê dis tyd vir grondwetlike hervorming sodat provinsies en munisipaliteite toegerus word om wetstoepassing plaaslik te beheer:

ENG JuanitaOnCrimeStats