# Action Society het ingegryp nadat die familie van ‘n agtjarige meisie dit versoek het nadat haar ma en haar lewensmaat na bewering die kind seksueel voorberei en mishandel het. Die saak sloer sedert 2024 tussen provinsies. Woordvoerder Juanita du Preez sê daar is vertragings en wankommunikasie tussen die polisie, die Nasionale Vervolgingsgesag en die owerhede vir Maatskaplike Ontwikkeling. Sy sê ondanks herhaalde opvolgwerk is niemand nog aangekla nie:
Action Society gryp in na kindermishandelingsaak tussen provinsies tot stilstand kom [KLANK]
ENG DuPreezOnProvinces