# Action Society het amptelike klagte by die Suid-Afrikaanse Nasionale Forensiese Toesig- en Etiekraad en die stasiebevelvoerder van die Mitchells Plain-polisiekantoor in Kaapstad ingedien. Dit hou verband met die saak van die 89-jarige Ellen Malan, wat in September verlede jaar in haar huis in Tafelsig vermoor is. Kaylynn Palm van Action Society sê hulle eis dringend antwoorde oor die hantering van forensiese bewyse wat die ondersoek al meer as ʼn jaar laat sloer:
Action Society dien klag in oor moordsaak te midde van jaar lange forensiese vertragings [KLANK]
ENG PalmOnDna