# Die leier van die African Congress for Transformation, Ace Magashule sê Suid-Afrikaners het vertroue in president Cyril Ramaphosa se administrasie verloor, en dit ‘n regering van nasionale verraad genoem. Magashule beweer dat die Nasionale Vervolgingsgesag deur interne en eksterne magte geïnfiltreer is, wat optrede teen hoëvlak korrupsie belemmer. Hy het die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi verdedig, en burgers aangemoedig om aan vreedsame optogte vir geregtigheid deel te neem:
Ace Magashule beskryf die kabinet as ‘n regering van nasionale verraad [KLANK]
ENG-MagashuleOnMkhwanazi