Skip to content

ACDP wys op ‘n vertraging in die implementering van die Vervoerwet oor ‘n verwysingsfout [KLANK]

# Die ACDP het kommer uitgespreek oor vertragings met die instel van die Wysigingswet op die Ekonomiese Regulering van Vervoer. Die wet het ten doel om ‘n enkele vervoerreguleerder te vestig wat pad, spoor, skeepsvaart en lugvaart behartig. Wayne Thring van die party het tydens die volle sitting van die Nasionale Vergadering gesê die wet, wat deur die Parlement aanvaar en deur president Cyril Ramaphosa onderteken is, word teruggehou weens ‘n verwysingsfout wat die verkeerde jaar aandui:

ENG ThringOnError