# Die ACDP vra die Stad Ekurhuleni om jaarlikse kuberveiligheidsoudits uit te voer om sy inligtingstelsels te beveilig en toekomstige kuberaanvalle af te weer. Woordvoerder Palesa Yates sê die vervanging van die IT-stelsel vir finansiële bestuur is nie genoeg nie ná die onlangse kuberaanval wat Ekurhuleni na bewering byna twee-miljard-rand gekos het. Sy sê veilige faktuurstelsels, oudit-nasporing en betroubare rekordhouding is noodsaaklik om bedrog te bestry en openbare fondse te beskerm:
ACDP vra jaarlikse kuberoudits in Ekurhuleni [KLANK]
ENG YatesOnCiber