Skip to content

ACDP sê Tshwane het groter polisiesigbaarheid nodig [KLANK]

# Die ACDP sê Tshwane het groter polisiesigbaarheid nodig en die land het forensiese laboratoriums nodig wat werk. Dit volg na die moord Sondag op twee jong vroue in Mamelodi-Oos wat met skietwonde in die kop aangetref is. ʼn Agt-en-dertigjarige man is in verband met die moorde in hegtenis geneem. ACDP-woordvoerder Thabang Moshidi sê stede sal net veilig wees wanneer sulke misdade vinnig opgelos word:

ENG ThabangonVisibility