Skip to content

Vlak-4 donderstormwaarskuwings hou rampbestuurspanne op hoë gereedheidgrondslag in KZN [KLANK]

# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op hoë gereedheidsgrondslag gebring nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ‘n vlak vier-waarskuwing vir ernstige donderstorms vir vandag en môre uitgereik het. Newcastle is gister getref deur swaar reën en hael, wat oorstromings en skade aan paaie, huise, besighede en regeringskantore veroorsaak het. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake ⁠Senzelwe Mzila sê hoofstrate in die middestad was tydelik gesluit, maar is sedertdien heropen terwyl skoonmaakwerksaamhede voortduur:

ENG MzilaOnLevel4Warning