# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola het die aanval op lede van die Teen-Bende Eenheid terwyl hulle Dinsdag in Westbury, Johannesburg besig was, veroordeel. Lede van die publiek het die beamptes aangeval toe hulle ‘n man vir beweerde dwelmbesit in hegtenis geneem het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê Masemola is teleurgesteld in die gemeenskap wat dikwels kla oor hoë misdaadsyfers se gedrag, en oor die dwelmoorlog wat woed:
Polisiekommissaris veroordeel aanval op lede van Teen-Bende Eenheid in Westbury [KLANK]
ENG AthlendaonWestburg