# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die regering gevra om ‘n omvattende regsreaksie te formuleer om onwettige mobilisering te ondermyn, wat hy waarsku tot vergelding kan lei. Dit volg te midde van toenemende betogings die afgelope paar maande teen ongedokumenteerde buitelandse burgers regoor die land. Mbalula het gister tydens ‘n ANC-geleentheid in KwaZulu-Natal aan die media beklemtoon dat Suid-Afrika nie xenofobies is nie, en dat onwettige immigrasie ‘n wêreldwye probleem is:
Fikile Mbalula beklemtoon Suid-Afrika is nie xenofobies nie [KLANK]
ENG MbalulaOnGroups