# Motorsport: Mercedes se 19-jarige renjaer, Kimi Antonelli, het weereens oorheers tydens ‘n chaotiese Monaco Grand Prix vir sy vyfde agtereenvolgende oorwinning hierdie seisoen. Lewis Hamilton van Ferrari was tweede en Isack Hadjar van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor Hamilton in die bestuurders-kampioenskap, gevolg deur sy spanmaat George Russell, wat gister 13de geëindig het. Antonelli is tevrede met sy motor se algehele prestasie die naweek:
Motorsport: Antonelli wen in Monaco en vergroot kampioenskapsvoorsprong [KLANK]
ENG AntonelliHappy