# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Alexander Zverev, het sy eerste Grand Slam-titel opgeraap op die Franse Ope. Die 29-jarige Duitser het die Italianer Flavio Cobolli in vyf stelle verslaan. Zverev, wat sy vorige drie Grand Slam-eindstryde verloor het, is die derde Duitse man in die Ope-era om ʼn Grand Slamtoernooi te wen, en ook die eerste buiten Jannik Sinner en Carlos Alcaraz wat sedert 2023 ʼn Grand Slam-enkelspeltitel buit. Zverev loof sy span:
Tennis: Alexander Zverev wen sy eerste Grand Slam-titel in Parys [KLANK]
ENG ZverevOnTeamCredit