# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die regering sal voortgaan om stappe te doen teen onwettige goederehandel in die land. Die woordvoerder, Teboho Thejane, sê die regering het die Nasionale Program vir die Ontwrigting van die Onwettige Ekonomie ingestel wat ten doel het om sindikate uit te wis, belastingontduiking te voorkom en openbare gesondheid en plaaslike nywerhede te beskerm. Hy sê owerhede lê steeds beslag op nagemaakte goedere, smokkelware en ander onwettige handelsgoedere:
Regering verskerp optrede teen invoer van onwettige handelsgoedere [KLANK]
ENG ThejaneONTrade