# Die Departement van Indiensneming en Arbeid is van mening Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie en beskou die voortdurende landwye betogings as griewe oor onwettige immigrasie. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê verskeie groepe betoog teen die teenwoordigheid van ongedokumenteerde en onwettige buitelanders. Die buitelanders word beskuldig dat hulle bydra tot misdaad, druk op die gesondheidstelsel plaas, en boonop maklik deur onetiese werkgewers uitgebuit word:
Departement van Indiensneming en Arbeid sê daar is geen xenofobiese spanning in Suid-Afrika nie [KLANK]
ENG ThejaneONXenophobic