Skip to content

Polisie en Weermag verskerp steeds pogings in vyf provinsies [KLANK]

# Die polisie en die weermag gaan voort met pogings om netwerke van georganiseerde misdaad tot niet te maak wat wat betrokke is by onwettige mynbou, bendeverwante geweld en ander ernstige en geweldsmisdaad. ‘n Polisiewoordvoerder, Mpho Mathebula, sê gekoördineerde multidissiplinêre operasies is in Mei regoor die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap uitgevoer, waarin duisend-287 verdagtes vir ‘n reeks ernstige oortredings in hegtenis geneem is:

ENG MathebulaONEfforts