# Die waarnemende uitvoerende hoof van City Power, Charles Tlouane, het ‘n streng waarskuwing aan kliënte gerig wat steeds nie vir hul munisipale dienste betaal nie en munisipale regulasies verontagsaam. Hy sê City Power is baie bekommerd oor die blatante verontagsaming van regulasies en die toenemende aantal kliënte wat steeds elektrisiteit gebruik, maar doelbewus nié daarvoor betaal nie. Tlouane sê van die ernstigste oortreders is kliënte wat in welgestelde woonbuurte woon:
City Power se waarnemende uitvoerende hoof waarsku kliënte wat steeds nie vir munisipale dienste betaal nie [KLANK]
ENG TlouaneONMunicipal