# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om noodsaaklike dienslewering te verbeter deur die strategiese belegging in sy munisipale vloot terwyl hy ook sy toesig en bestuur van sy munisipale bates verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê 115 van die 118 voertuie wat in die huidige boekjaar aangekoop is, is reeds afgelewer en is in verskeie departemente ontplooi. Monama sê die stad monitor ook die benutting van sy munisipale voertuie en hulpbronne deur middel van deurlopende nakomingsmaatreëls:
Tshwane ontplooi vloot van 115 nuwe voertuie om dienslewering te verbeter [KLANK]
ENG MonamaONStrengthen