Skip to content

DA waarsku regstelsel laat slagoffers van statutêre verkragting in die steek met sake wat onttrek word [KLANK]

# Die DA sê sterker polisie-ondersoeke is nodig om skuldigbevindingsyfers in seksuele oortredingsake te verbeter. Die party sê meer as helfte van die statutêre verkragtingsake in die Wes-Kaap is tussen 2020 en verlede jaar teruggetrek. Volgens polisiesyfers is 544 sake aangemeld, met 280 wat teruggetrek is en slegs 124 wat tot skuldigbevindings gelei het. Benedicta van Minnen van die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op verbeterde ondersoekkapasiteit, beter samewerking tussen polisie en aanklaers, en verbeterde opleiding vir beamptes:

AFR BenedictaOnStatutoryRape