# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê president Cyril Ramaphosa gaan binnekort die nasie toespreek oor die regering se benadering tot die bestuur van migrasie. Die aankondiging kom te midde van groeiende spanning oor immigrasie en oproepe deur anti-immigrasiegroepe vir ‘n nasionale afsluiting. Ntshavheni het aan die media gesê die wetstoepassingsagentskappe is gereed om op te tree teen diegene wat die wet oortree, ongeag nasionaliteit, terwyl ondersoeke na die opstokers voortduur:
Ramaphosa gaan Kabinet se benadering tot bestuur van immigrasie binnekort uiteensit [KLANK]
ENG NtshavheniOnNewMigrationPlan