# Tennis: ‘n Nuwe vroue-kampioen word vandag gekroon op die Franse Ope in Parys. Die wêreld-nommer-sewe, Mirra Andreeva van Rusland, kom te staan teen Maja Chwalinska van Pole, die eerste kwalifiseerder in die beroepsera om die vroue-eindstryd op Roland Garros te haal. Die 24-jarige is 114de in die wêreld en het verskeie spelers hoër op op die ranglys verslaan om die eindstryd te haal. Die 19-jarige se beste ander Grand Slam-uitslag was die kwarteindronde op Wimbledon verlede jaar.
Tennis: Nuwe vroue-kampioen word vandag op Roland Garros gekroon