Skip to content

Byna 600 omgewings- en grondbeskermers is die afgelope drie jaar vermoor of het verdwyn [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir Menseregte, Volker Türk, vra op Wêreldomgewingsdag meer beskerming vir omgewings- en grondbeskermers. Byna 600 van hierdie aktiviste is die afgelope drie jaar wêreldwyd vermoor of het spoorloos verdwyn, terwyl baie ander in minstens 55 lande aangehou is. Türk sê dis skokkend dat mense wat kinders se toekoms verdedig, vervolg word ingevolge wette wat ontwerp is om terrorisme en georganiseerde misdaad te beveg:

ENG TürkOnDefenders