Skip to content

Kaapstad ondersteun voortgesette ondersoek na voormalige Triple C Maintenance and Services kontrakteur [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy ondersteun steeds die ondersoek na ʼn voormalige kontrakteur, Triple C Maintenance and Services. Die verdagte het na bewering tydens ʼn lokval in Maart 1,4-miljoen-rand se kontant aan die stadsbestuurder oorhandig. Die betaling was glo omkoopgeld in ruil vir hulp om kontrakte met die metro te behou. Die metro se woordvoerder, Luthando Tyhalibongo, sê die polisie se Handelsmisdaadeenheid het gister verdere soek-en-beslagleggingsoperasies wat met die ondersoek verband hou, uitgevoer:

ENG TyhalibongoONTripleCMatter