Skip to content

Action Society waarsku oor die ineenstorting van forensiese kapasiteit in strafsake [KLANK]

# Action Society sê die forensiese DNS-stelsel is in ‘n krisis, met 97-persent van monsters wat wetlike sperdatums mis en meer as 175-duisend sake wat vertraag is. Die organisasie waarsku die agterstande vertraag vervolgings, verswak hofsake, en families van slagoffers moet wag vir antwoorde. Juanita du Preez van Action Society sê die Parlement het ook kommer uitgespreek oor die uitwerking op skuldigbevindingsyfers en sy vra vir ‘n omkeerplan met duidelike teikens:

ENG JuanitaOnDNAbacklog