Skip to content

AfriForum berei minagtingsaak voor oor herhaalde kragonderbrekings by skole in Tshwane [KLANK]

# AfriForum het die Stad Tshwane gewaarsku dat hulle ‘n saak van minagting van die hof aanhangig gaan maak indien skole se elektrisiteit steeds afgesny weens onbetaalde eiendomsbelasting. ‘n Hofbevel wat verlede maand uitgereik is, verbied die munisipaliteit om krag na skole af te sny. Alana Bailey van AfriForum sê nog ‘n skool is hierdie week vir ‘n tydjie afgesny, wat leerders tydens eksamens geraak het. Bailey doen ‘n beroep op skoolbeheerliggame om enige verdere kragonderbrekings aan te meld:

AFR BaileyOnContempt