Skip to content

Gauteng Gemeenskapsveiligheid veroordeel beweerde korrupsie deur verkeersbeamptes [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid is erg bekommerd oor die inhegtenisneming van twee verkeersbeamptes wat van afpersing en korrupsie in Benoni beskuldig word. Daar word beweer hulle het hul diensposte verlaat , ‘n voertuig met vals nommerplate gebruik en vier-duisend-rand van ‘n huiswerker geëis om inhegtenisneming te vermy. Ofentse Morwane van die departement sê die beweerde gedrag is ‘n ernstige misbruik van mag:

ENG MorwaneOnTrafficWardens