Skip to content

Limpopo se polisie bied beloning van R100 000 aan vir inligting oor moord op hof-tolk [KLANK]

# Die polisie in Limpopo bied ʼn beloning van 100-duisend-rand aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van verdagtes na die moord op ʼn senior tolk van die hof. Die 56-jarige Thomas Langa wat aan die Streekshof in Giyani verbonde was, is doodgeskiet in sy voertuig op die R81-pad in Malamulele. Polisie-woordvoerder Malesela Ledwaba vra enigiemand met inligting oor die saak om na vore te kom:

ENG LedwabaONInterpreter