Skip to content

Krieket: Stokes verdedig Archer se afwesigheid van die Engelse span na sy betrokkenheid by die IPL [KLANK]

# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, het Jofra Archer verdedig nadat die snelbouler onder kritiek deurgeloop het het oor sy afwesigheid in die groep na sy betrokkenheid by die Indiese Premierliga. Archer sal die eerste toets teen Nieu-Seeland misloop wat vandag op Lord’s begin, en is dalk nie gereed om te speel in die tweede toets wat die 17de op die Oval begin nie. Stokes sê die krieket-landskap het verander:

ENG StokesOnOpportunities