# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het positief getoets vir Covid-19 en is in self-afsondering om te herstel. Hy het verlede week in die Parlement sy departement se begroting ter tafel te lê en sy laaste oorsese reis was verlede maand toe hy die Wêreld-waterstofberaad in Nederland bygewoon het. Die departement moedig almal wat onlangs kontak gehad het met Tau aan om hulle te laat toets en voorsorgmaatreëls te tref. Hy voeg by sy gemoed is positief.
Minister Tau toets positief vir Covid-19 en is in self-afsondering