# Die Stad Tshwane nooi jong mense uit om aanlyn in te teken of aan die streekveldtogte van die Ithuba Ekonomiese Jeugontwikkelingsprogram deel te neem. Die doel van die program is om oor die volgende drie jaar 30-duisend geleenthede vir jong mense te bied om vaardighede te verbeter, opleiding in entrepreneurskap te kry en werkgeleenthede te skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die doel van die streeksveldtogte is om jong mense met inligting te bemagtig:
Tshwane moedig jong mense aan om deel te neem aan sy Ithuba Ekonomiese Jeugontwikkelingsveldtog [KLANK]
ENG MabotsaONIthuba