# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu ontken berigte van spanning tussen hom en president Donald Trump van Amerika. Dit volg nadat Trump erken het hy het Netanyahu “mal” genoem tydens ʼn telefoongesprek oor Israel se militêre optrede in Libanon. Netanyahu het in ʼn onderhoud met CNBC gesê hy en Trump het dalk taktiese verskille oor die hantering van die oorlog, maar hulle stem oor baie dinge saam. Hy sê Trump is die grootste vriend wat Israel nog in die Withuis gehad het:
Netanyahu maak berigte van spanning met Trump as onbenullig af [KLANK]
ENG NetanyahuOnMainIssues