# Die African Christian Democratic Party sê zama zama’s bedreig wet en orde in Johannesburg. Onwettige mynwerkers grawe tonnels onder die stad en dit dwing sakeondernemings en inwoners om geld te bestee op noodherstelwerk en tydelike infrastruktuur. ʼn ACDP-woordvoerder, Chris Rohlssen, sê dis duidelik dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag dit nie regkry om onwettige myn-sindikate uit die metro te verwyder nie:
ACDP sê weermag wen nie stryd teen Zama Zamas in Johannesburg nie [KLANK]
ENG RohlssenONZamazamas