Skip to content

Gholf: McIlroy wil sy heel eerste oorwinning op die PGA-toer se Gedenktoernooi behaal [KLANK]

# Gholf: Die sesmalige major-kampioen, Rory McIlroy, mik na sy heel eerste oorwinning op die PGA-toer se Gedenktoernooi wat vandag in Dublin, Ohio, begin. Die Noord-Ier se beste vertoning was in 2016 toe hy gelykop vierde was. McIlroy, wat in April agtereenvolgende Meesterstoernooi-seges behaal het, erken die uitleg van Muirfield Village bevorder nie noodwendig sy spel nie, en sê sy sukses sal afhang van hoe hy sy natuurlike spel kan aanpas:

ENG McIlroyOnMuirfieldVillage