Skip to content

Motorsport: Leclerc verbind hom tot Ferrari met verlengde kontrak

# Motorsport: Charles Leclerc het sy kontrak met Ferrari verleng voor die naweek se Grand Prix in sy tuisstad, Monaco. Sy vorige kontrak sou glo in 2029 verstryk. Die 28-jarige het in 2019 by Scuderia aangesluit na hy die vorige jaar by Sauber in Formule Een begin het. Leclerc het reeds in 155 wedrenne gejaag. Hy is Ferrari se tweede mees ervare jaer en is het die tweede meeste voorste wegspringplekke na die Duitser Michael Schumacher. Leclerc is nou derde op die bestuurders-punteleer na Kimi Antonelli en George Russell van Mercedes.