Skip to content

Tshwane onttrek tenkwaens nadat Rand Water instandhouding afhandel [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het die bykomende watertenkwaens wat tydens Rand Water se beplande instandhoudingswerk ontplooi is, onttrek nadat die verspreidingsnetwerk tekens van herstel begin toon het. Tegnici hou ‘n ogie oor die Mabopane- en die Kruisfontein-stelsel, en dele van die Soshanguve L- en die Soshanguve DD-stelsel, wat op laer vlakke funksioneer. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle balanseer die netwerk om herstel te ondersteun:

ENG MashigoONMaintenance