# Die Gesondheidsdepartement van die Stad Kaapstad sê nikotiengebruik onder jongmense neem toe, met meer leerders wat tabak en e-sigarette gebruik. Baie hoërskoolleerders gebruik reeds tabakprodukte, met sommige wat tekens van verslawing toon. Die departement vra jongmense om ingeligte keuses te maak en nie te begin rook nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste, Francine Higham, sê klinieke bied hulp en advies vir diegene wat wil ophou:
Stad Kaapstad bekommerd oor toenemende nikotienverslawing onder leerders [KLANK]
ENG HighamOnNicotine