# Polisie in die Wes-Kaap ondersoek die moord op drie mense ná gewelddadige onrus in Mosselbaai. Twee Mosambiekse burgers is dood nadat geweld Vrydag uitgebreek en ongeveer 55 plakkershutte aan die brand gesteek is. Die liggaam van ‘n 18-jarige Suid-Afrikaanse man is Saterdag gevind. Vyf verdagtes is in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Thembisile Patekile, vra inwoners om kalm te bly en vreedsaam te betoog terwyl die ondersoek voortduur:
Wes-Kaapse polisie ondersoek noodlottige botsings in Mosselbaai informele nedersetting [KLANK]
ENG PatekileOnMosselBay