# ‘n Openbare-orde-polisiëringsbeampte wat van diens af was en ‘n burgerlike is Maandagaand in Tsakane, Gauteng, doodgeskiet. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi sê die beampte is deur drie gewapende verdagtes by ‘n plaaslike supermark aangeval. Die verdagtes het toe na ‘n ander straat aanbeweeg en ‘n tweede slagoffer in ‘n voertuig geskiet. Sy sê die motief bly onbekend en ondersoeke duur voort:
Soektog begin ná ‘n POP-lid in Tsakane doodgeskiet [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnShooting