Skip to content

MEC Sileku verwelkom Codeta se kontantlose-betalingsproeflopie in Kaapstad [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, verwelkom die taxi-vereniging Codeta se bekendstelling van ‘n kontantlose-betalingsproeflopie in Khayelitsha, Kaapstad, en beskryf dit as ‘n stap vorentoe in die vernuwing van die taxibedryf. Pendelaars op twee roetes sal digitale kaarte gebruik om tariewe te betaal en nie kontant nie. Woordvoerder Byron la Hoe sê Codeta het ook afslag van tien-rand ingestel vir leerders, pensioentrekkers en inwoners wat na hospitale of klinieke reis:

ENG LaHoeOnCashless