# Die direkteur-generaal van die Internasionale Atoomenergie-agentskap, Rafael Grossi, sê 2015 se kernooreenkoms met Iran is nie meer werkbaar nie. Teheran se kern- en tegnologiese vermoëns het aansienlik gevorder sedert die vorige ooreenkoms bereik is. Iran het sowat elf ton lae-verrykte uraan na Rusland verskeep in ruil vir natuurlike uraan, wat ‘n belangrike deel van die ooreenkoms vorm. Grossi het aan Al Jazeera gesê die volgende kernooreenkoms sal anders lyk:
Atoomenergie-agentskap se hoof sê die volgende Iranse kernooreenkoms sal baie anders lyk [KLANK]
ENG GrossiOnNuclearDeal