Skip to content

Departement vra samelewing om jongmense middelpunt van ondernemings-ontwikkeling te maak [KLANK]

# Suid-Afrika herdenk hierdie maand 50-jaar ná die geskiedkundige jeugopstand van 1976. Die Departement van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede vra alle sektore om pogings te verskerp en jongmense die middelpunt van ondernemings-ontwikkeling, ekonomiese hervorming en werkskepping te maak. Woordvoerder Cassius Selala sê al het die jeug van 1976 vir politieke vryheid geveg, sukkel ​​die huidige geslag om ekonomiese vryheid te bekom deur betekenisvolle deelname aan die ekonomie:

ENG SelalaONDevelopment