Skip to content

VF Plus sê Tshwane kan nie langer swak dienslewering in Pretoria-Noord ignoreer nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor verslegtende dienslewering in Pretoria-Noord en sê inwoners het vertroue in die Stad Tshwane verloor. Rina Marx van die party sê inwoners loop elke week deur onder kragonderbrekings en paaie is vol slaggate. Sy sê inwoners word gewaarsku om water te spaar, maar die metro verloor daagliks duisende liter water as gevolg van honderde lekkasies. Marx sê Tshwane kan nie meer sy basiese infrastruktuur onderhou nie:

AFR MarxONService